4.1Kudderegister
Elke trop, elke kamp, elke telling
Sien waar elke trop of kudde staan, hoeveel diere leef, en wanneer laas gedoseer is.

Die kudde op een skerm
Troppe per kamp met lewende tellings wat vanself bygewerk word.

Troppe per kamp
Maak 'n kamp oop en sien die trop se volle prentjie, van dosering tot wanneer hulle ingetrek het.

Aksies
Dosering, vrektes, pluk, skuiwe en verdelings, alles reg daar op die trop.

4.2Aankoms tot verkoop
Die volle lewensloop op rekord
Dosering, verskuiwings, verdelings en samesmeltings, alles aangeteken teen die trop se geskiedenis.

Elke gebeurtenis het 'n datum
Die trop se hele storie bly by hom, van aankoms af.

Gesondheid en dosering
Dosering per kamp, met waarskuwings wanneer 'n kamp agter raak.

Voerberekening
Bereken sakke voer per kamp en druk die voerblad.

Verskuiwings
Skuiwe, verdelings en samesmeltings met die geskiedenis wat saamtrek.

Pluk en skeer
Teken pluk- en skeergebeure per trop aan.

“Ons het Veldboek eers vir ons eie plaas gebou om te weet dit bring waarde.”
“Elke syfer op die plaas het 'n storie. Veldboek hou albei.”
Een boek vir die hele plaas.
Bespreek ’n demo en sien hoe Veldboek werk.