Veldboek

Gebou vir 'n werkende plaas

Veldboek het op Somona en Grootrug begin, twee werkende plase met regte rekords en regte besluite. Dit het gegroei uit die vrae wat 'n plaas elke seisoen vra. Nou bou ons dit vir ander plase ook.

Vrae? Skryf vir ons by theunis@vertiqal.co.za

Bespreek ’n demo en sien hoe Veldboek werk.

Gebou vir die plaas.Gereed vandag.